Bruilofreeks

Verken Nou

ginko Reeks

Verken Nou

Glans Reeks

Verken Nou

MEER OOR

“Hi daar. Ek is Ayesha en SÓ JY is my gemenge media bykomstighede handelsmerk.

SÓ JY het ontstaan as broodnodige kreatiewe uitlaat en persoonlike terapie vir ‘n ietwat oorblootgestelde staatsamptenaar. Dit was uiters effektief en ek het dit so baie geniet dat ek my skeppings met vriendinne gedeel het. Ek is dol daaroor om na-ure by my werkstafel te sit met ‘n stukkie polymer klei en stil te word na die dag se besig-wees. “

BRUILOFREEKS

Ons Versameling

KONTAK MY

Stuur gerus vir my ‘n epos by hello@sojy.co.za indien jy enige navrae of terugvoering het.

Naam*
Field is required!
Field is required!
E-pos adres*
Field is required!
Field is required!
Boodskap...
Field is required!
Field is required!

getuigskrifte

Pragtige, unieke oorbelle wat Met liefde gemaak is. Jy gaan sukkel om te besluit op net 1… Gelukkig vir jou is daar nou n special… gaan kyk op die website! En hou die blad dop want daar is gereeld nuwe ‘need to have’ voorraad!

Testimonials image thumbnail
Sarita Van Niekerk Hersien Via Facebook

Elke produk is nóg mooier in werklikheid. Elkeen ‘n kunswerk in eie reg! En dan is die diens ook puik. Baie dankie!

Testimonials image thumbnail
Maryke Ungerer Wiesener Hersien Via Facebook

Baie gelukkig met my nuwe Luna oorbelle! Goeie diens en duidelik so uniek en kreatief!! Baie dankie!!!!

Testimonials image thumbnail
Ilse Kriek Hersien Via Facebook

Mooiste oorbelle met die beste diens🧡

Testimonials image thumbnail
Tanya Van Aswegen Hersien Via Facebook

Shopping cart

No products in the cart.

South AfricaUSA

REGISTREER EN KRY

10% AFSLAG

Wees die eerste om te weet oor ons eksklusiewe items, nuwe katalogusse en spesiale aanbiedings.